Jennifer Doudna | |
Geboortenaam | Jennifer Anne Doudna |
---|---|
Gebore | 19 Februarie 1964 Washington, D.C., Verenigde State van Amerika |
Nasionaliteit | Amerika |
Vakgebied | Biochemie[1] |
Instelling(s) | Universiteit van Colorado Boulder Yale-universiteit Universiteit van Kalifornië, Berkeley Gladstone-institute Universiteit van Kalifornië, San Francisco Johnson & Johnson |
Alma mater | Pomona-kollege (BA) Harvard-universiteit (PhD) |
Doktorale promotor(s) | Jack Szostak |
Bekend vir |
|
Beïnvloed deur | Rachel Haurwitz |
Toekennings |
|
Webblad |
Jennifer Anne Doudna (gebore op 19 Februarie 1964)[2] is 'n Amerikaanse biochemikus wat bekend is vir haar baanbrekerswerk in CRISPR-geenbewerking, waarvoor sy die Nobelprys vir Chemie in 2020 saam met Emmanuelle Charpentier ontvang het.[3][4] Sy is die Li Ka Shing-kanseliersvoorsitter in die Departement Chemie en die Departement Molekulêre en Selbiologie aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Sy is 'n ondersoeker aan die Howard Hughes Mediese instituut sedert 1997.[5]
<ref>
tag; no text was provided for refs named Google Scholar
<ref>
tag; no text was provided for refs named Britannica
<ref>
tag; no text was provided for refs named NYT-20201007
<ref>
tag; no text was provided for refs named NobelPress
<ref>
tag; no text was provided for refs named cv